Geloof sonder werke is “dood” …… Hoe lyk jou geloof?
Jy kan nou vra maar hoe sal ek weet hoe my geloof lyk……. is dit ook “dood” of “lewe” dit. Kom ons soek die antwoord van hierdie vraag in God se Woord. Jakobus verduidelik dit so mooi in Jak 2:14-26. Hier sien ons duidelik: dat geloof sonder werke dood is – Jy kan nie net…
