Die Genade, Liefde en Barmhartigheid Van God Is Kosbaar En Nodig In Ons Lewens
Kom ons praat bietjie oor God se genade, liefde en barmhartigheid. ‘n Anonieme skrywer beskryf liefde, genade en barhartigheid vir my so raak as hy/sy skryf dat “liefde en genade en barmhartigheid” beteken dat ons eintlik dit wat ons nie verdien nie, kry, en ook net so kosbaar is, wat William Barclay gesê het “Alhoewel…
