God Is Altyd Daar
Laat die belofte van God in Jes 43:1-8 waar Hy sê dat Hy ons nooit sal verlaat nie, virjou bemoedigmet die wete jy nooit aleen nie. Hy tel jou op as jy val en hou jou hand vas deur elke storm in jou lewe. Ons lees ook in die vorige hoofstuk dat Hy sê Hy…
