Hoe Hanteer Jy Woede?
WOEDE…. is ’n emosie wat ons almal ervaar, maar hoé jy dit hanteer is dit wat saak maak. Ek deel graag met julle omdat ons almal daarmee sukkel, so kom ons kyk wat woede presies is, omdat dit makliker is om iets te beveg as jy om weet waarmee jy te doen het, en kennis…
