God Is Ons Hoop

Hoop is om te begeer met die verwagting om te ontvang. Sonder hoop in ons lewens kan of wil ons nie aangaan nie, maar met hoop kan ons enige iets hanteer. Ons dien ’n lewendige God van hoop en daarom wil ek julle bemoedig met Romeine 15:13 waar God ons verseker dat Hy die God van hoop is.

Hoor wat skryf Paulus in Romeine15:13; “ En mag die God van die hoop julle vervul met alle blydskap en vrede deur die geloof, dat julle oorvloedig kan wees in die hoop deur die krag van die Heilige Gees.”

As God hoop is, en Hy is in jou, dan die Hoop wat Hy gee, in jou!

Similar Posts

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *