God Is Altyd Daar

Laat die belofte van God in Jes 43:1-8 waar Hy sê dat Hy ons nooit sal verlaat nie, virjou bemoedigmet die wete jy nooit aleen nie. Hy tel jou op as jy val en hou jou hand vas deur elke storm in jou lewe. Ons lees ook in die vorige hoofstuk dat Hy sê Hy sal ’n geknakte riet nooit ooit afbreek nie, en ’n dowwe lamppit sal Hy ook nooit uitdoof nie! Wow dis regtig ’n anker om aan vas te hou in hierdie onseker tye! Ons as mens is so anders, want as ons in die flees is, wil ons so graag iemand wat lê nog skop ook, maar God nie, want Hy is ’n “gentleman”. Hy sal dit nooit doen nie so kom ons vlog Sy voorbeeld.

Similar Posts

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *